Ta-rarara-boemtie-ry, Oupa het op ’n vark gery, Afgeval en seergekry, Opgeklim en weer gery, Ta-rarara-boemtie-ry. Weer gery, Jy’t weer gery Ta-rarara-boemtie-boem, Lyk ek vir jou soos ‘n pampoen? Jy’t rondgespyker, en rondgesoen Nou suffer jy, siestog, hier’s ’n lemoen Ta-rarara-boemtie boem. Ag Siestog suig jou flippin lemoen Ta-rarara-boemtie-mus Jy is ‘n fokken karton kubus! Jou siel is vir ewig ongesus, Hier eindig ons verbintenis! Ta-rarara-boemtie-mus. Basta met ons verbintenis Ta-rarara-boemtie-ry, Oupa het op ’n vark gery, Afgeval en seergekry, Nou bly jy fokken lê, Ja, jy wou mos Hompie kedompie Bly fokken lê