[Verse 1] Sleep, son, sleep Bring die horisonlig Breek die donker greep Jaag die sterre weg Ek kom huis toe Ek kom huis toe Na jou [Chorus] Want tyd saam met jou Skryf vir ons 'n boek Ja, tyd saam met jou Is als wat ek soek [Verse 2] My gedagtes blink soos ek asem haal Terwyl die strale blink ek gaan jou kom haal [Hook] Ek kom huis toe Ek kom huis toe Na jou [Chorus] Want tyd saam met jou Skryf vir ons 'n boek Ja, tyd saam met jou Is als wat ek soek [Outro] Sleep, son, sleep Bring die horisonlig Breek die donker greep Jaag die sterre weg Ek kom huis toe Ek kom huis toe Na jou


