
Dankie Tannie Alrisa, Vir vandag Vir alles wat jy deel Jou huis, jou tuin Selfs twee bediendes bruin Die lekker pap Waaraan ons kon hap Koffie en tee Ons magies nooit leeg! Tannie Alrisa Het 'n groot groot hart Vol liefde en lag Al is die lewe tough Sy gaan, al is daar nood Fok sy vorentoe en kyk noord

