Ou Jonas en sy baas Hulle stap op die plaas Jonas val in die gat Want die grond hy was nat Sy baas skree: "Jonas, het jy iets gebreek?" Jonas skree "Nee Baas, ek het nou net hier gekom!" Ek het nou net hier gekom! Ek het nounet hier gekom! Al wat stukkend is Is my been! Ou Jonas hy val, Hy val tot in die hel Hy vra die duiwel Of hy sy baas kan bel Die duiwel sé "Nee!" Ou Jonas hy skree! Nou's Jonas weer hier ...en die hel het geen vuur! Ou Jonas lyk stupid Maar hy is definetief nie dom! Jonas en sy baas Hulle dans op die plaas Lay-diddle-diddle Diddle-diddle-day Hey-poodle-doodel Poodle-poodel-pay Donkey-pinky-plonkey Zinky-zonkey-plonkey Winkel-dinkel-daysie Bonkey- zonkey-donkey "Jonas, het jy iets gebreek?" "Nee Baas, ek het nou net hier gekom!" Ek het nou net hier gekom! Ek het nounet hier gekom! Al wat stukkend is Is my been! Ou Jonas lyk stupid Maar hy is definetief nie dom!