
Welkom, o stille nag van vrede
Welkom o stille nag van vrede, Onder die suiderkruis, Wyl stemme uit die ou verlede Oor sterre velde ruis KOOR: Kerfees kom, Kersfees kom – Gee aan God die eer. Skenk ons ‘n helder Somerkersfees In hierdie land, o Heer. Hoor jy hoe sag die klokke beier In eeue-oue taal. Kyk, selfs die nagtelike swye Vertel die ou verhaal. KOOR: Kerfees kom, Kersfees kom – Gee aan God die eer. Skenk ons ‘n helder Somerkersfees In hierdie land, o Heer. Voel jy ook nou sy warm liefde As ons die dag gedenk, Toe Hy sy Seun aan ons gegee het – Ons grootste Kersgeskenk. Welcome o Silent night of Peace Underneath the Southern Cross While voices of the distant past Whisper across the starry fields CHORUS: Christmas is coming! Christmas is coming! Give honor to God Gift us a bright “Summer-Christmas” in this land, O Lord Do you hear the bells softly ringing in an ancient tongue? Look – even the quiet of the night tells the old old story CHORUS: Christmas is coming! Christmas is coming! Give honor to God Gift us a bright “Summer-Christmas” in this land, O Lord Do you feel His warm love as we celebrate the day he gave us His Son – Our biggest gift!

