
(Verse 1) Jesus ek is dors Ek wil sê ek kan nie meer nie Jesus breek die kors Ek wil skree ek sal nie weer nie Jesus ek's 'ndroë woestyn En daar's niks meer trane vir die seer nie (Chorus) Reën Reën Reën Was my rein Reën Reën Reën Spoel genade oor my pyn Reën Reën Reën Maak my koel Laat God sy liefde oor my spoel (Verse 2) Jesus ek voel dood Ek wil leef maar het nie die krag nie Jesus hierdie sloot Rk wil bid maar weet nie of ek mag nie Jesus my geloof is klein Laat U lig weer oor my skyn (Chorus) Reën Reën Reën Was my rein Reën Reën Reën Spoel genade oor my pyn Reën Reën Reën Maak my koel Laat God sy liefde oor my spoel (Bridge) Ek het lank gedwaal Ek is arm, blind en kaal Gee my salf vir my sere Sodat ek U weer kan sien Ek het U gefaal Heer, o soveel maal Gee my spierwit klere Sodat ek U weer kan dien Gee my goud in my hande Dan kan ek ander bedien (Chorus) Reën Reën Reën Was my rein Reën Reën Reën Spoel genade oor my pyn Reën Reën Reën Maak my koel Laat God sy liefde oor my spoel

