
is jy hier of is jy daar waar is daar dis nie hier bridge: ek sien in jou siel ek voel dit in jou hart jy is nie hier chorus: jy se jy's lief vir my maar jou hart se iets Anders jou oe veklik jou siel jou siel verklik jou hart waar is jy nou waar is jy nou jy speel met my jy se dis wie jy is jy Kan jouself nie help nou wie is ek vir jou.

