Jou naam is geskryf in my hart Jou hart 'n gedeelte van my toekoms Ek voel jou asem teen my bors Jou kop sag op my skouer Jy maak my hart kompleet Ek smag na jou liefde Ons loop die lewenspad saam Soms krom en deurmekaar Vandag lag ons want die pad is goed More val ons in trane en pyn Maar saam jou wil ek bly stap Saam jou wil ek hoop Pre-chorus So as jy val en huil Is ek hier Jou trane gevang in my hart CHORUS My hart se punt My standvastigheid My oorvloed van plisier My verlange in die donker nag My begeerte as ek na jou soek My roepstem in die wanhoop My warmte in die koue My koelte as die son brand Ooooooooo jeh..... My eenigste, smagting,my verlange sonder ophou,my ewige roos, my hoop Jou naam is geskryf in my hart Jou hart 'n gedeelte van my toekoms Ek voel jou asem teen my bors Jou kop sag op my skouer Jy maak my hart kompleet Ek smag na jou liefde Ons loop die lewenspad saam Soms krom en deurmekaar Vandag lag ons want die pad is goed More val ons in trane en pyn Maar saam jou wil ek bly stap Saam jou wil ek hoop Pre-chorus So as jy val en huil Is ek hier Jou trane gevang in my hart CHORUS My hart se punt My standvastigheid My oorvloed van plisier My verlange in die donker nag My begeerte as ek na jou soek My roepstem in die wanhoop My warmte in die koue My koelte as die son brand Ooooooooo jeh..... My eenigste, smagting,my verlange sonder ophou,my ewige roos, my hoop