Song Cover Image

Net jy meisiekind x Min is Baie (Mashup)

+ Show full styles
V6

[singer A] Daar is ’n muur om my hart Geplyster met seerkry en wantrou Baksteen vir baksteen gepak Na elke “ek belowe jou” Maar toe kom jy... En sonder hammer of geweld Slaan jy een baksteen los Met net jou sagte menswees self Net JY kan sien meisiekind Net jy voel my polsslag eerlik klop Jy hoor die bang tussen my asem Wanneer my woorde stil-stil stop So leer my weer asemhaal Leer my kyk sonder bang wees Maak my weer glo in môre Sonder “wat as” Of “wie volgende” se seer [transition] [singer B] Hulle sê min is baie... Maar net as jy al niks gehad het het nie Net as jy al stil moes slaap Met oorlog diep binne-in jou ribbes Ek onthou daai leë dae Waar hoop soos mis verdamp Waar elke nuwe môre Net nog ’n rekening gebring het Min is baie... As jy van onder moes klim As jou hande leeg was Maar jou hart nog wou wen Min is baie... Dis hoe oorlewendes praat Want selfs ’n boemelaar porsie Kan jou deur vanaand dra [melodic transition] [singer A] Ek kyk soos ’n kind na jou Voluit oop... sonder plan Soos iemand wat vergeet het Hoe gevaarlik liefde kan raak Maar by jou... Voel swaar ligter somehow Asof my oorlog-moeg gedagtes Net vir ’n oomblik stil raak nou Moet my nooit laat val nie... Ek weet nie meer hoe om veilig te breek nie... [transition] [singer B] Soos ’n dier met sy laaste honger Het ek verlossing gesoek In nog een keer glo Nog een deur oopdruk Ek het geleer... Ware rykdom maak nie geraas nie Dis daai klein stukkie vrede Wat jy in chaos kry Min is baie... As jy deur hel moes loop As jou rug teen die muur was Maar jy nogsteeds bly hoop Min is baie... Maar net as jy al niks gehad het nie... [melodic interlude] [singer A] Net JY kan sien meisiekind Die waarheid agter al die staal Jy’t deur my krake ingekyk En my nogsteeds nie laat gaan So dra my met net eendag se glo Tot ek weer myself kan vind Want party mense red jou nie met groot dade nie... Net deur te bly... Meisiekind... Daar is ’n muur om my hart... Maar jy’t lig deur hom laat val... [Outro] [singer B] Glo.. Hoop… Partei mense erf geld... Ander erf oorlewing...