
Nie vir 'n duisend miljoen Sal ek jou ooit verruil Nie vir 'n duisend miljoen Verruil ek ooit my liefde Al wat ek doen is maar een maal vir jou Noem my maar sentimenteel Noem my maar mal ek bly ewig getrou Dit kan my nie steur nie Nie vir 'n duisend miljoen Sal ek jou ooit verruil Nie vir 'n duisend miljoen Verruil ek ooit my liefde Laat my alleen met my strewe Laat my maar droom oor my lewe Ek is hier en ek bly aan jou sy Dit is al wat ek ooit kan begeer Laat my maar speel met my lewe Totdat my moed my begewe Ek is hier en kan en ek sal En ek wil en ek bly aan jou sy Nie vir 'n duisend miljoen Sal ek jou ooit verruil Nie vir 'n duisend miljoen Verlaat ek ooit my liefde Al wat ek doen is maar een maal vir jou Noem my maar sentimenteel Noem my maar mal ek bly ewig getrou Dit kan my nie steur nie Nie vir 'n duisend miljoen Sal ek jou ooit verruil Nie vir 'n duisend miljoen Verlaat ek ooit my liefde

