
Ons berei nou vir die grond, maar nie ek of jy weet nie Hoe lank en ver is ons val? Ons sluit ons oë toe, en dan vat ons dit rustig Hoe na aan onder is ons al? Vee links Waarheid wat ons vlug Vee links Hou die slegte buite sig O, en ons filter ons krom glimlagte weg, my skat Vee uit die lelike woorde, dan's dit reg, my skat O, en ons filter ons krom glimlagte weg Jy't my dinge gewys, die goed en die sleg En ons filter ons krom glimlagte weg Jou foto's skilder 'n bestaan, so perfek gevorm Maar agter helder skerms trek ons lewe krom Ek verdrink in die woorde wat sê dis die moeite werd Die wêreld hou aan praat, en ek en jy bly sterk Blaai deur my lewe, dis 'n hoogtepunt Geen diepte nie, dis oppervlakkig kind Kureer my pyn met 'n sepia-tint Vals diepte aangehaal en mooi geprint O, en ons filter ons krom glimlagte weg, my skat Vee uit die lelike woorde, dan's dit reg, my skat O, en ons filter ons krom glimlagte weg Jy't my dinge gewys, die goed en die sleg En ons filter ons krom glimlagte weg Ek sien my gesig, maar dis nie meer ek nie, my skat maar dis nie meer ek nie maar dis nie meer ek nie

