Song Cover Image

Alles op Stop

+ Show full styles
V6

[intro] [acoustic guitar] [verse] [bass, cymbals] [acoustic guitar, piano] [smooth silky male baritone vocal] jy moet skool gaan die beste punte kry top drie wees op 'n lys leer om nie pak te kry jy moet stilbly net praat wanneer gevra jou idees word nie verdrae dalk kom jy ook eendag daar dan gaan oefening leer dit is jy met jou geweer sou jou lewe vir almal opgee vrees die gevoel gaan terugkeer [chorus] [drums] [synthesizer] [overdrive electric guitar] [acoustic guitar] sit alles op stop smoor die kers vir die mot stop gevoelens wat op krop genoeg van die lot sit vir ons alles op stop [verse] [drums] [synthesizer] [acoustic guitar] werk kry, 'n kar om in te ry 'n plek waar jy kan bly staan in die winkel in 'n ry in jou bepaalde laan bly geen bevordering kry altyd jou beste voorberei dit maak nie meer sin vir my [drums] [synthesizer] [overdrive electric guitar] eks vroeg alhoewel ek din-k eks laat en gee alles maar niemand sien dit raak leer vir my om voor my uit te staar soos in die movies, 'n teken eks finaal klaar [chorus] [drums] [synthesizer] [driving beat] [overdrive electric guitar] sit alles op stop hou die geweld teen ons op stop die leuens en die bedrog genoeg van die lot sit vir ons alles op stop [guitar solo] [break] [acoustic guitar, piano] [chorus] [drums] [synthesizer] [driving beat] [overdrive electric guitar] sit alles op stop smoor die kers vir die mot stop gevoelens wat op krop genoeg van die lot sit vir ons alles op stop sit alles op stop op stop op stop [outro]